Thursday 08:18
scattered clouds
Tomorrow:
overcast clouds 18°
Oudtshoorn
Die Little Maestros-konsertreeks het weer hierdie jaar deeluitgemaak van die Klein Karoo Klassique-program. Hierdie konsert, spesiaal ontwerp vir ons jongste luisteraars, bied ’n ontspanne omgewing waar klein oortjies die musiek van Mozart, Bach en ander geliefde klassieke komponiste kan verken. Hierdie jaar is die harp-instrument bekendgestel aan die jong gehoor. Hierdie interaktiewe uitvoerings is saamgestel met kinders ingedagte en sluit hope interaksie en verduidelikings, asook deelname en beweging saam met die musiek in. Die konserte is in ’n piekniek-stylaangebied en goed bygewoon.Klassieke musiek is ’n sterk ontwikkelingshulpmiddel vir jong kinders, aangesien dit breinontwikkeling ondersteun en konsentrasie bevorder.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant