OUDTSHOORN RUGBY NUUS - Bridgton-rugbyklub se A-span het in hul eerste SWD Super A-ligawedstryd van 2023 in Plettenbergbaai vir Jaquars met 42-37 geklop.
Die maroentruie se B-span was ook aan die wenspan met 31-5 sowel as die C-span (5-3).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’