Gallery
OUDTSHOORN RUGBYNUUS - All Blacks-rugbyklub het Saterdagaand tydens 'n spoggeleentheid by die Oudtshoorn-banketsaal sy 70ste bestaanjaar gevier.
Hierdie rype ouderdom maak All Blacks ook die oudste rugbyklub op die dorp.
Uitgelese gaste soos Colan Sylvester (burgemeester) en Ben Brinkhuis (senior visepresident van SWD-rugbyunie) het onder die eregaste getel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'