SPORTNUUS - Agt lede van Grebe's-skopboksklub is opgeneem in die Eden-span. Hierdie groep skopbokers het onlangs aan die Wes-Kaapse skopbokskampioenskappe deelgeneem en verskeie medaljes verower.
So het die skopboksers gevaar:
- Divan van Deventer (goud)
- Dirk- Harold Mostert (silwer en brons)
- Anando Olivier (goud en brons)
- Wian Grebe (twee goues)
- Simon Greeff (twee silwer)
- Divan Rademeyer (twee goud)
- Chaunique Bruce(twee goud)
- Megan Grebe (twee silwer)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’