Update
OUDTSHOORN NUUS - Die rondgaande hooggeregshof op Oudtshoorn het pas vir die dag verdaag.
Adv. Christhénus van der Vijver het gevra dat die saak tot môre moet verdaag en dat die hof môre ‘n ter plaatse ondersoek by een van die verdagtes se huise gaan doen.
Sixabiso Klip was die laaste getuie van die dag. Sy kruisondervraging deur die verdediging behoort môre na die ter plaatse ondersoek te begin.
Lees vorige artikels hier:
- Weermagmoord: Klip getuig in moordverhoor
- Weermagmoord: Dag 4 van weermagmoordverhoor
- Weermag-moordverhoor begin
- Dag 3 van weermagmoordverhoor
- Opvolg: Dag 2 van Weermagmoordverhoor
- Weermagmoord-verhoor: Dag 2
- Opvolg: Weermagmoord-verhoor
- Weermagmoord: Saak begin amptelik
- Weermagmoord: Verdagtes vandag in hof
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'