Update
OUDTSHOORN NUUS - Die pastoor wat verlede jaar op 'n klag van verkragting en seksuele molestering in hegtenis geneem is, se verhoor moes vanoggend in die streekhof op Oudtshoorn begin.
Die saak is egter na môre uitgestel sodat die pastoor se regsverteenwoordiger, Christo van der Bergh, na bewysstukke kan kyk.
Die bewysstukke hou met pornografie verband.
Die pastoor, van 'n gemeente op Oudtshoorn, is verlede jaar by sy huis in Wesbank in hegtenis.
Hy staan tereg op sewe klagtes wat met seksuele misdrywe met minderjariges verband hou. Hy is op borgtog van R10 000 vrygelaat.
Lees meer hieronder:
- Klagtes nog nie gevoeg
- Pastoor se saak uitgestel
- Nog moontlike klagtes kom in pastoor-saak
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor en gemeente huil saam
- Pastoor op borgtog vrygelaat
- Pastoor vas vir beweerde verkragting
'Ons bring jou die nuutste Dysselsdorp, Klein Karoo nuus'