Update
OUDTSHOORN NUUS - Die polisie het bevestig dat die persoon wie se liggaam verlede Sondag op die perseel van Maxis Superette in Dassieweg gevind is, die 21-jarige Dawid Thomas was.
Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie het 'n lykskouing bevind die persoon se dood is deur die byt van honde veroorsaak.
Visser het ook gesê dat die oorledene 'n betreder op die perseel was.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'