Update
OUDTSHOORN NUUS - Dr Wessel Vermeulen, algemene praktisyn van Oudtshoorn, se toetse vir Covid-19 is negatief.
Hy het homself Donderdag in selfisolasie geplaas nadat een van sy pasiënte wat tans in die Mediclinic George is, positief getoets is vir Covid-19.
Dr Vermeulen het vanoggend die volgende plasing op sy praktyk se Facebookblad gemaak:
"Dit is vir my ' n baie groot verligting en plesier om aan te kondig dat ek NEGATIEF vir Covid 19 getoets is. Baie dankie vir almal se gebede en goeie wense in die tyd- ons as familie en praktyk waardeer dit opreg- die praktyk is oop en hardloop voluit!! Ekself sal nog so paar dae afvat om my "senuwees" te voed- sterkte vir u almal en bly asb in u huise!!!!!"
VERWANTE ARTIKELS:
- Tweede Oudtshoorn Covid-19 geval
- Eerste Oudtshoorn Covid-19 pasiënt vertel
- Dokter in self-isolasie
- Oudtshoorn het eerste Covid-19-geval
Dear reader, As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online. Group Editors (publications and online platforms) is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol. A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'