OUDTSHOORN NUUS - Die bestuurder van 'n vragmotor het 'n hoofbesering opgedoen toe die vragmotor gisteraand ongeslaan het.
Die vragmotor was met 'n vrag hout uit die rigting van George na Oudtshoorn onderweg toe dit op n draai omgeslaan het.
Die ongeluk het op 'n deel van die pad wat tussen verkeersbeheerpunte gebeur.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'