Update
KLEIN KAROO NUUS - Die liggaam van die 18-jarige seun wat vier dae terug in die Stompdriftdam verdrink het, is vanmiddag net na 13:00 gekry.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant ontvang het het die liggaam self na die oppervlak gedryf.
Lees die week se koerant vir meer inligting.
Previous articles:
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'