OUDTSHOORN NUUS - Hy was bang die oom verkrag hom.
So het ‘n jong man van Dysselsdorp, wat van moord op 'n bejaarde man aangekla word, verlede week in die Oudtshoorn-streekhof getuig.
Die saak teen Justin Baartman (22) is na die slotargumente van die staat en die verdediging vir uitspraak tot 23 Maart uitgestel.
Die saak dien voor streeklanddros Sylvia Mandla.
•Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'