OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn brandweer is tans op bystand by drie huise op die plaas Mooihoek sowat 35km buite Oudtshoorn op die Mosselbaaipad.
'n Brand wat gister op die plaas uitgebreek het is tans sowat 200m van die huise af.
Die brandweer is by die huise om die brand te keer indien dit naby die huise kom.
Die brand teen die hang van die berg naby drie huise. Foto's: Hannes Visser
Lees die nuutste | Opvolg: Brand bedreig huise
Lees verwante artikels:
• Eden fires update
• 3 Brande: Geen paaie gesluit
ARTIKEL & FOTO'S: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'