Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Daar is tans brandbestryders van Oudtshoorn-brandweer en CapeNature op die plaas Mooihoek.
Hulle staan gereed om 3 huise te beveilig indien die brand wat teen die berg en in 'n kloof brand na die huise toe versprei.
Die brand het gisteraand op die plaas uitgebreek.
Meer inligting volg soos dit bekend is.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige artikel: Brand bedreig huise buite Oudtshoorn
VIDEO & FOTO: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT-REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'