OUDTSHOORN NUUS - ‘n Bekende toekomskundige, Dorris Viljoen, is Vrydagmiddag tussen 12:30 en 14:00 aan die woord by die NG Moedergemeente in Hoogstraat.
Die tema van haar praatjie is: Sewe stilhouplekke vir besighede in die toekoms.
Kaartjies kos R150 elk.
Skakel Ds Smuts van Rensburg met by 082 921 6854 vir enige navrae.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'