OUDTSHOORN TENNISNUUS - Twaalf jong tennisspelers wat deur Johann Koch op die bane van die Wesbank-tennisklub afgerig word, het pas Eden-kleure verwerf, terwyl twee ander wat in die Boland skoolgaan, en ook nog deur Koch afgerig word, Boland-kleure verwerf het.
Die spelers wat Eden-kleure losgespeel het, is:
Nicolize Keller, Gerrit Janse van Rensburg, Megan van Rooy, Zerwich Westraad, Elizabeth de Waal en Ruben Pienaar. Agter: De Villiers Botha, Lara Rossouw, Annabelle Smith, HW de Waal, Elmé Spies en Patricia Esterer.
Voor, van links: Nicolize Keller, Gerrit Janse van Rensburg, Megan van Rooy, Zerwich Westraad, Elizabeth de Waal en Ruben Pienaar. Agter: De Villiers Botha, Lara Rossouw, Annabelle Smith, HW de Waal, Elmé Spies en Patricia Esterer. Foto: Garnett Wicomb
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'