OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Jan Plaatjies (voor middel) is onlangs as Harlequins-rugbyklub se nuwe hoofafrigter vir die 20/20 seisoen deur dié klub se bestuur aangestel.
By hom op die foto is voor, van links:
Le Clue Barnard (kaptein) en Chris Booysen (voorsitter).
Agter:
Ndiyabulela Gayiya (speler van die jaar) en Jason Ryan (mees lojale speler).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'