RUGBYNUUS - Bridgton-rugbyklub se A-spantruie sal vir die volgende drie jaar deur Klein Karoo Agri (KKA) geborg word.
Terblanche du Plessis, besturende direkteur van Klein Karoo Agri, het verlede week tydens die oorhandiging van die truie gesê dat KKA trots is om deel van die gemeenskap te wees en hy hoop dat Bridgton-rugbyklub van krag tot krag sal gaan.
Hennie Baartman, president van Bridgton-rugbyklub, het KKA bedank vir die borgskap en dat die maatskappy die gemeenskap se behoeftes as prioriteit stel.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’