Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Timbercity het Donderdag 1 Maart se Oudtshoorn Vaardigheidskool sosiale 2018-toutrekkampioenskap gewen.
Die sportgeleentheid waar Oudtshoorniete bymekaarkom om die aand se toutrek en samesyn te geniet, is nou ‘n jaarlikse instelling by die Vaardigheidskool.
Meulrivier was tweede, met Blacklist Security Service derde, Cessena vierde en Airbus vyfde.
Kyk 'n video hieronder.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'