OUDTSHOORN NUUS - John Slabbert, gr. 12-leerder en naelloopatleet verbonde aan Bridgton Sekondêr, is vandeesweek opgeneem in die Wes-Kaapse atletiekspan.
Hy het aan die provinsiale skole-atletiekbyeenkoms in Germiston gaan deelneem.
'Ons bring jou die nuustste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'