OUDTSHOORN NUUS - Deborah Moolman, 'n gr. 4- leerder van Laerskool Laurus, is vir gewigstoot in die Wes-Kaapse atletiekspan opgeneem wat vandag en môre in Paarl aan 'n byeenkom deelneem.
Haar twee afrigters is Carina Booysen (links) en Johleen Booysen. Beide is oudleerders van Laurus wat onderskeidelik in 2013 en 2010 in die Wes-Kaapse atletiekspan opgeneem was.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'