Update
OUDTSHOORN NUUS - Die polisie het pas bevestig dat hulle tydens 'n onderhoud gehad met 'n persoon wat beweer het dat daar 'n poging tot ontvoering by 'n skool was.
Kapt Louis Visser het pas gesê die persoon het erken dat die storie uit die duim gesuig is en dat daar geen poging tot ontvoering of 'n verdagte voertuig was nie.
Persone wat hierdie gerug onder mekaar versprei kan vervolg word.
Lees 'n vorige artikel: Gerugte oor ontvoering vals
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'