Breaking News Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Hanro Basson is vanjaar Langenhoven Gimnasium se top leerder met sewe A-simbole en 'n 89.86% slaagsyfer. Ciska Nortier het ook 7 A's.
Gim spog vanjaar met 'n 100% slaagsyfer.
Jeanie du Plessis was op Basson se hakke met 89.29% en ook sewe A-simbole. Soleil van der Merwe is in die derde plek met 87.14% en sewe A-simbole. Ciska Nortier is vierde met 87% en ses A-simbole en Altus Brewis is vyfde met sewe A-simbole.
Die res van die top 10 is as volg:
6 - Bernard Smit - 85.14%
7 - Madre van der Mescht - 84.57%
8 - Miecke Kuhn - 84.43%
9 - Micheala Briedenhann - 83.57%
10 - Arne Janse van Rensburg - 83.14%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’