Update
OUDTSHOORN NUUS - Die staat het gister hulle saak teen die toestaan van borgtog aan Magdaleen Titus afgesluit.
Titus se prokureur, Joshua Greef, het daarna begin met die verdediging se saak.
Hy het die ondersoekbeampte, ao Martin le Roux, onder kruisverhoor geneem.
Die hof het gistermiddag verdaag en die borgtogaansoek gaan vanoggend voort.
Natasha Stuurman, wat saam met Titus en Justice Mooi aangekla word, het nog nie aangedui of sy haar besluit om nie vir borgtog aansoek te doen nie dalk gaan verander nie.
Stafsersant Preston Titus se liggaam is op 2 Desember verlede jaar met verskeie steekwonde in sy huis op die weermagbasis gevind.
Lees 'n verwante artikel: Preston Titus se verjaardag gevier
Lees vorige artikels
- Weermagmoord: Gerugte oor arrestasie onwaar
- Polisgeld dalk moordmotief
- ANC skors Magdaleen Titus tydelik
- Opvolg: Magdaleen Titus-borgtogaansoek
- Weermagmoord: Borgtogaansoek duur voort
- Weermagmoord: Borgaansoek vandag in hof
- Weermagmoord: Borgtog aan Mooi geweier
- Weermagmoord: Hofsaak uitgestel
- Sterk polisie-teenwoordigheid by borgtogaansoek
- Weermagmoord: Verdagte nader koerant
- Preston Titus met 3rde poging vermoor
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'