Update
OUDTSHOORN NUUS - Die waterpypbars op die kruising van Bloemstraat en Langenhovenweg, Oudtshoorn, is herstel.
Ntobeko Mangqwengqwe, munisipale woordvoerder se herstelwerk word nog gedoen aan die pypbars by die treinstasie.
Lees 'n vorige artikel: 2 Waterpype gebars
ARTIKEL: CHRISTO VERMAAK, OUDTSHOORN COURANT JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'