CALITZDORP NUUS - SAUK-nuus het Vrydag die tweeling donkies, wat verlede naweek buite Calitzdorp gebore is, besoek.
Annemarie van Zijl, stigter van Eseltjiesrus Donkey Sanctuary in McGregor, was ook deel van die onderhoud.
Die bulletin was oor die naweek op SABC 2 en 3 uitgesaai.
Lees vorige artikels:
• Tweeling donkies bring vreugde
• Tweeling donkies gebore
ARTIKEL EN FOTO'S: LIEZL VAN NIEKERK, OUDTSHOORN COURANT JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Klein Karoo nuus'