OUDTSHOORN NUUS - Die Woman Rise Conference wat op 11 November by Toekomsrus-gemeenskapsaal gehou is het gehandel oor spirituele interaksie, misdaad, patriargie, moederskap, gesinsverantwoordelikheid en dissipline wat by die huis begin.
Die leuse van die funksie was, aktiveer 'n kollektiewe visie vir 'n beter môre.
Vroue het inligting ontvang rakende die aanmeld, reaksie en voorkoming van gesinsgeweld en vrouemoord.
Lees meer in Donderdag se uitgawe van Oudtshoorn Courant
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'