OUDTSHOORN NUUS - "Om na diere om te sien is iets wat ons uit ons harte kom. Sonder die gemeenskap kan ons dit nie self nie, maar met skenkings alleen kan ons nie al die diere help nie."
Mouton en Church gee feitlik elke dag van die week die diere in Bridgton kos.
"Ons moet elke dag Madibadag vier nie. Nie net op 18 Julie nie."
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'