BEAUFORT WES NUUS - Die Sesde Sylvester MTB & Trail Run Challenge, is 'n drie-dag skofwedren wat vanaf 3 tot 5 Junie in die Karoo Nasionale Park plaasgevind het.
Hierdié wedren word gehou ter viering van Sylvester, die leeumannetjie, wat in 2015 uit die reservaat ontsnap het.
Alle fondse uit dié wedren word vir die belangrike werk wat die Karoo Nasionale se ereveldwagters doen, geskenk.
'Ons bring jou die nuutste Beaufort Wes, Klein Karoo nuus'