Update
OUDTSHOORN NUUS - Opruimingswerk in Meiringspoort is afgehandel en die poort is weer oop vir tweerigtingverkeer.
Die poort is sedert gisteraand weens swaar reën gesluit.
Die kantoor van die streeksrampbestuur het egter gewaarsku dat nog swaar reën teen vanmiddag vir dele van die Karoo verwag word en dat die poort dan moontlik weer gesluit mag word.
Vorige artikel: Meiringspoort steeds vir verkeer gesluit
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo nuus'