OUDTSHOORN NUUS - Jandré Bakker, woordvoer van die vervoer en publieke werke departement het pas 'n kennisgewing uitgestuur om te sê dat Meiringspoort steeds vir verkeer gesluit is en dat daar steeds opruimingswerk aan die gang was.
Opruimingswerk het vanoggend (13 Januarie) begin nadat die rivier gister in vloed was.
Volgens hom is 'n waarskuwing van verdere swaar reën uitgereik en word motoriste aangeraai om die alternatiewe roete via Willowmore te gebruik.
'Ons bring jou die nuutste Outshoorn, Klein Karoo nuus'