Gimmies se netbalspanne kan kop omhoog loop na hul goeie uitslae:
o.17A wen 26-3, 17B wen 22-8 en o.18A wen 25-19
o.16A dogtershokkie wen 2-0 terwyl die eerste dogters hokkiespan met 1-0 gewen het.
Die eerste seuns hokkiespan het met 2-0 gewen.
Die skool se rugbyspanne het ook `n goeie dag beleef:
O.16A wen met 15-3, o.19B wen 33-3 en o.19A wen met 33-32.
Die skool se o.14A rugbyspan het met 55-5 teen Marlow gewen en die o.15A rugbyspan het met 3-0 teen Marlow verloor.
Gimmies se Lizharé Botha, in aksie vir die eerste hokkiespan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'