OUDTSHOORN NUUS - 'n Facebook-plasing wat beweer dat Masimthembe January (MJ) verlede week in hegtenis geneem is, is onwaar.
MJ is een van die verdagtes in die Preston Titus-moordsaak wat na bewering Justice Mooi en Vusumsi, die twee vermeende huurmoordenaars, aan Magdaleen Titus voorgestel het.
Die Oudtshoorn Courant het intussen van verskeie betroubare sowel as die polisie verneem dat dit nie waar is nie.
Stafsersant Preston Titus se liggaam is op die oggend van 2 Desember 2017 met verskeie steekwonde in sy huis op die Weermagbasis gevind.
Lees vorige artikels:
- Polisgeld dalk moordmotief
- ANC skors Magdaleen Titus tydelik
- Opvolg: Magdaleen Titus-borgtogaansoek
- Weermagmoord: Borgtogaansoek duur voort
- Weermagmoord: Borgaansoek vandag in hof
- Weermagmoord: Borgtog aan Mooi geweier
- Weermagmoord: Hofsaak uitgestel
- Sterk polisie-teenwoordigheid by borgtogaansoek
- Weermagmoord: Verdagte nader koerant
- Preston Titus met 3rde poging vermoor
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'