OUDTSHOORN NUUS - Vier spanne van Eden-tennis speel Saterdag in vriendskaplike wedstryde teen spanne van Tennis Nelson Mandela Bay.
Die ope-spanne speel by die Hartenbos-tennisklub, die 40+- en 50+-spanne by die Mosselbaai-tennisklub en die 60+ spanne by die Klein-Brakrivier-tennisklub.
Spel begin om 08:00.
Die Eden-spanne is:
Ope
- Mans: Albert Eybers (kapt.), Kurt Eybers, Michael van Velden, Hein Beyleveld en Zander Petzer.
- Vroue: Shanri Nortje, Lizelle Fourie (kapt.), Annalise Potgieter, Retha Matthee en Berniece du Plessis.
40+
- Mans: Gert Beyleveld (kapt.), William Rhodes, Tiaan Theron en Andries Visagie.
- Vroue: Harriet Brummer, Allison Nazar (kapt.), Wendy Crowther en Liesel Fosbrook.
50+
- Mans: Wille Breytenbach, Wayne Till, Jacques de Beer (kapt.) en Ayanda Notshinga.
- Vroue: Rida Bester, Debra Hyde (kapt.), Maretha Fourie en Sue Harvey.
60+
- Mans: Adam Myburgh, Pietman Mostert (kapt.), Stevie Keuler en Schalk Pienaar.
- Vroue: Karin Deltenre (kapt.), Antoinette du Preez, Carrie Maclean en Thea Malherbe.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’