Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die nege gesinne van die informele nedersetting by De Hoop se waterprobleem is opgelos.
Danksy skenkings van inwoners kon ons vanmiddag bykans 500 liter drinkwater aflewer.
Die brandweer het ook die watertenk by De Hoop skoongemak en vol water gemaak.
Hulle het ook vir nog 'n groep mense in informele hutte verder langs die treinspoor water geneem.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'