OUDTSHOORN NUUS - Lede van die DA het saam met inwoners van Lategansvlei Woensdag die sokkerstadion as deel van Madibadag skoongemaak.
Dario Urbanski, eienaar van Lategansvlei, het gesê dit was wonderlik om almal daar te hê om te help.
Die span het na die skoonmaak saam gebraai.
Die span het na die skoonmaak saam gebraai.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'