Update
OUDTSHOORN NUUS - Ons het pas bevestig die insittendes van 'n bussie in Meiringspoort is veilig.
Die ligte bus met 'n sokkerspan aan boord is tussen twee laagwaterbruggies in die poort vasgekeer, maar buite gevaar.
Intussen het die reddingshelikopter vier mense wat elders in die poort vasgekeer was opgepik en na veiligheid gevlieg.
Lees 'n vorige artikel: Bus met kinders glo vasgekeer
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'