OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Courant het pas verneem dat 'n bus met kinders in Meiringspoort vasgekeer is.
Geen inligting is tans beskikbaar nie.
Nooddienswerkers is sowat 20 minute gelede uit Oudtshoorn weg om ondersoek in te stel en inligting te verifieer.
Meiringspoort is toe na swaar reën geval het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'