Video
OUTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bestuurders van twee voertuie is lig beseer tydens 'n botsing in Baron van Reedestraat vanmiddag (Donderdag 5 Julie).
Volgens voorlopige inligting, het 'n Honda CRV 'n Chevrolet Spark getref wat vanuit 'n parkeerterrein gekom het.
Die Honda was met Baron van Reedestraat, in die rigting van die sakekern, onderweg.
Kyk 'n video hieronder.
Op die ongelukstoneel vanmiddag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'