Ons as personeel van Max Auto in Langenhovenweg wil graag ons opregte dank teenoor Mornay Thysse en sy span by die brandweer uitspreek. Julle het verlede Donderdag vinnige keer dat ons hele gebou aan die brand raak en die skade was minimaal in vergelyking met wat dit kon gewees het. Baie dankie aan julle.
- Joey Muller, Max Auto