Saturday 11:07
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 19°
Oudtshoorn
'n Rekordgetal atlete het in perfekte weer aan die ATKV se reeks straatmyle deelgeneem.Dit is Woensdag 18 Desember afgesluit met die ATKV Straatmyl in Hartenbos nadat die eerste been, die Klein Karoo Straatmyl, in Oudtshoorn, op 16 Desember afgeskop het met vier droommyle! ‘Die roete in Paardekraalweg is nie die maklikste een nie en droommyle is maar skaars hier. Dit was weer eens die geval vanjaar waar Keanu Domingo van PTC dit net-net in die Mans Ope misgeloop het met ‘n tyd van 4:00,5! Hy is gevolg deur Elvis Mokhonoana (4:03.1) en die 17- jarige Thinus Erasmus [Boxer AC] derde in 'n tyd van 4:08.5. Met hierdie vertoning het Keanu ook die Grand Prix-prys ingepalm as die beste mans-atleet van die Eden-straatmylreeks 2024!
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant