OUDTSHOORN NUUS - Vier tennisspelers van Laerskool Wesbank het medaljes verwerf by die Sportcentre Mini 1 tennistoernooi wat op 26 Januarie in George plaasgevind het.
Leerders van Laerskool Wesbank wat in Maart die Eden-tennisspan gaan verteenwoordig in die Synergy-toernooi is, voor, van links:
Lara Rossouw, Jodi Potgieter, Liani Janse van Vuuren, Megan van Rooy en Lana Delport. Middel: Francis Beukes, Ella Rossouw, Anandie de Waal en Elmé Spies.
Agter: Roux Delport, Jaco Lamprecht, Xander Pienaar en HW de Waal. Foto verskaf.
Leerders wat in Maart die Eden-tennisspan gaan verteenwoordig in die Synergy-toernooi.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'