OUDTSHOORN NUUS - Die jaarlikse Franklin Skild-tennistoernooi van die Eden-tennisvereniging, tussen spanne noord en suid van die Outeniquaberge, word Saterdag (27 Januarie) op die bane van die Mosselbaai-, Hartenbos- en Klein-Brakrivier- tennisklubs gespeel.
Die onderskeie spanne is:
Eersteliga
Noord: Mans - Jacques de Beer (kaptein), Tiaan Theron, Theunis Kruger, Paul Fouche, Marcel Petzer en Pieter Barnard.
Suid: Mans - Max Stam, Hein Beyleveld, Ruan Kilian, William Rhodes (kaptein), Gert Beyleveld en Ayanda Nontshinga.
Noord: Vroue - Christine van Coller (kaptein), Chandre Boshoff, Rida Bester, Karin Deltenre, Maiika Ferreira en Hanlé Cronje.
Suid: Vroue - Monica Neethling, Debra Hyde (kaptein), Retha Matthee, Jane Schulz, Bernice Bezuidenhout en Carrie Maclean.
Tweedeliga
Noord: Mans - Francois van Zyl, Willem Pretorius, HG Scheün (kaptein), Freddie Lötter, Hugo van der Berg, Kowie Pretorius, Celliers Petzer en Pieter-Matt Stemmet.
Suid: Mans - Willie Breytenbach, Wayne Till, Pietman Mostert (kaptein), Stevie Keuler, Daan Spengler, Pietie van Zyl, Johan Cloete en Pieter Smith.
Noord: Vroue - Maretha Fourie, Annerie Louw, Deline Henderson, Ansie Gildenhuys (kaptein), Ironel Lötter, Celia Reeder, Marieka Terblanche.
Suid: Vroue - Sue Harvey (kaptein), Liesel Fosbrook, Elaine Benson, Lientjie Roos, Carla Dannhauser, Lida Godjin, Helena Haasbroek en Marieta Gelderblom.
Seniors 60+
Noord: Mans - Danie Steyl, Ernst Kok (kaptein), Danie Gildenhuys en Des Sampson.
Suid: Mans - Dave Glass (kaptein), Louis du Preez, Denzel Dick, Callie Matthee.
Noord: Vroue - Hanlé Kok, Dot Robberts en Kathleen Moolman.
Suid: Vroue - Jenny Glass, Annette Brink, Rina Heyneman en Ansie Nel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'