OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Bridgton Sekondêr se 0.19-sewesrugbyspan het pas hul eerste wedstryd van die Zibis-sewestoernooi teen Gerrit du Plessis van Riversdal met 24-10 gewen.
Die toernooi is tans aan die gang by Bridgton-sportterrein en eindig môre.
Volgens Bridgton Sekonder se skoolhoof, Kelvin Ellis het hierdie toernooi meer as 580 spelers van hoër- en laerskole van regoor die Wes-Kaap gelok.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'