Video
OUDTSHOORN RUGBYNUUS EN VIDEO - Die SuperSport Rugby Challenge het om 10:30 vanoggend, Sondag 20 Mei, op die Bridgton-rugbyvelde agfgeskop.
Oudtshoorn speel teen Prins Albert, die Lions teen die Bulls en die Arende teen DHL WP.
Toegang is gratis.
Al drie wedstryde word regstreeks op SuperSport gebeeldsend.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'