OUDTSHOORN SPORTNUUS - Vier o.18-spelers van Hoërskool Oudtshoorn het onlangs die SWD-rugbyspanne gehaal terwyl twee van die skool se personeellede as afrigters van die spanne aangewys is.
Hoërskool Oudtshoorn is ook die enigste hoërskool in Oudtshoorn wat vanjaar SWD-rugbyspelers opgelewer het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'