Die Struisies het gekwalifiseer deur die streekstoernooi in Maart by Saasveld te wen.
Hul afrigter, mnr. Bernie Deacon, is oortuig daarvan dat die span goed sal vaar.
16 spanne landwyd het vir die toernooi gekwalifiseer:
- HS Waterkloof (Pretoria)
- HTS Louis Botha (Bloemfontein)
- HS Oudtshoorn (Oudtshoorn)
- HTS Middelburg (Middelburg)
- Maritzburg College (Pietermaritzburg)
- Dale College (King William’s Town)
- HS Ben Vorster (Tzaneen)
- HS Pionier (Vryheid)
- HS Noordkaap (Kimberley)
- HS Wonderboom (Pretoria)
- HS Brandwag (Benoni)
- Paarl Gimnasium (Paarl)
- HS Die Brandwag (Uitenhage)
- HS Kempton Park (Kempton Park)
.jpg)
Die Struisies se 7's-span. Foto: Dane Dodds Photography