OUDTSHOORN SPORTNUUS - PSP Timbers het verlede Woensdag die Alert Patrol-sakerolballiga by die Oudtshoorn-rolbalklub met 11 punte gewen.
Van Reede was in die tweede plek met 10 punte, gevolg deur Gimmies Ondersteunersklub wat in die derde plek was ook met 10 punte.
Volgens een van die organiseerders sal die volgende rolbalsakeliga vroeg in die nuwe jaar begin.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'