RUGBY NUUS - Die o. 13-sewesspan van Laerskool Outeniqua het vanaf 8 tot 10 September aan die Frogfoot 7's-toernooi, by Hoërskool Outeniqua deelgeneem.
Hierdie seuns het met 'n eindtelling van 59 - 0, die Wilton Peterson-skild gewen.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'