OUDTSHOORN RUGBY NUUS - Die Oudtshoorn-munisipaliteit het R100 000 aan die SWD-rugbyunie geskenk vir Sondag 15 Julie se SuperSport Rugby Challenge.
Die geld sal aangewend word om infrastruktuur op te knap, veiligheidsreëlings in plek te kry en eregaste te onthaal.
Die SA rugbyunie het Oudtshoorn aangewys as die geskikte dorp om die eindstryd tussen die Tafel Lager Griekwas en die iCollege Pumas aan te bied.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'