OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Norman Oktober (links), voorsitter van die SWD-Karoostreekliga, het Saterdagoggend 10 rugbyballe namens die SWD-rugbyunie aan Welgeluk United-rugbyklub oorhandig.
Hierdie rugbyballe sal aan nege landelike rugbyklubs in Oudtshoorn-distrik versprei word.
Langs Oktober is Turshwin Coetzee (Welgeluk A-span kaptein), Jan Plaatjies (ere-president) en Andries Hendriks ( speler en afrigter van Welgeluk United).
Langs Oktober is Turshwin Coetzee (Welgeluk A-span kaptein), Jan Plaatjies (ere-president) en Andries Hendriks ( speler en afrigter van Welgeluk United).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'